<< Chapter < Page
  Wiskunde graad 5   Page 1 / 1
Chapter >> Page >

Wiskunde

Getalbegrip, optelling en aftrekking

Aftrekking

Opvoeders afdeling

Memorandum

1.

a) 40

b) 420

c) 1 780

d) 24 270

3. Trek 40 af, want 19 + 1 = 20 en 21 – 1 = 20

Kopkrapper

a) 41 en 42

b) 118 en 119

c) 88 en 89

d) 100 en 101

LEERDERS AFDELING

Inhoud

Aktiwiteit: om uitsetwaardes vir gegewe insetwaardes te bepaal lu 2.3]

1. Hieronder is ‘n voorbeeld van ‘n “vloeidiagram”. Die getalle aan die linkerkant noem ons die “insetwaardes” en die antwoorde wat jy moet verskaf, die “uitsetwaardes”. Kyk of jy die vloeidiagram sonder ’n sakrekenaar kan voltooi.

2. Kontroleer nou jou antwoorde met ’n sakrekenaar.

3. Hoe kon jy die antwoorde bereken SONDER om eers 19 en dan 21 af te trek?

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

_____________________________________________________________________

KOPKRAPPER!

Opeenvolgende getalle is getalle wat direk op mekaar volg wanneer jy tel, bv. 22 en 23. Kan jy vasstel watter opeenvolgende getalle die volgende getallesinne waar sal maak?

TYD VIR SELFASSESSERING

  • Kleur die prentjie in wat waar is van jou:

Assessering

Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.

Assesseringstandaard 2.3: Dit is duidelik wanneer die leerder uitsetwaardes bepaal vir gegewe insetwaardes deur gebruik te maak van:

2.3.1 woordelikse beskrywings;

2.3.2 vloeidiagramme.

Get Jobilize Job Search Mobile App in your pocket Now!

Get it on Google Play Download on the App Store Now




Source:  OpenStax, Wiskunde graad 5. OpenStax CNX. Sep 07, 2009 Download for free at http://cnx.org/content/col10993/1.1
Google Play and the Google Play logo are trademarks of Google Inc.

Notification Switch

Would you like to follow the 'Wiskunde graad 5' conversation and receive update notifications?

Ask