Wiskunde
Vermenigvuldiging en deling
Vermenigvuldiging
Opvoeders afdeling
Memorandum
1.1 51 012
1.2 164 862
1.3 251 505
Kopkrapper
1. Skryf neer: 4 x 8 = 3 / 2 ; 5 x 8 = 4 / 0; 6 x 8 = 4 / 8
Tel getalle diagonaal (skuins) op.
2.1
= 3 490
2.2
= 6 183
2.3
= 2 458 934
Leerders afdeling
Inhoud
Aktiwiteit: om te bereken deur bewerkings te kies wat geskik is om probleme op te los [lu 1.8.4]
1. Gebruik nou enige metode en bereken:
- 654 x 78
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
1.2 426 x 387
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
1.3 729 x 345
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
____________________________________
TYD VIR SELFASSESSERING
Dit is belangrik dat ons sal weet hoe jy voel oor die gedeelte van die werk wat tot dusver afgehandel is. Gee vir ons ‘n aanduiding van hoe goed jy die werk verstaan deur die kriteria te lees en dan die toepaslike blokkie met ‘n regmerkie te merk.
RY | WAG | STOP | |
Ek verstaan magte van 10 en kan berekeninge daarmee doen. (LU 1.10) | _______ | _______ | _______ |
Ek kan my sakrekenaar programmeer om in magte van 10 te vermenigvuldig. (LU 1.10) | _______ | _______ | _______ |
Ek kan ’n alternatiewe metode gebruik i.p.v. om met 25 te vermenigvuldig. (LU 1.10) | _______ | _______ | _______ |
Ek kan met 125 vermenigvuldig sonder om 125 as vermenigvuldiger te gebruik.(LU 1.10) | _______ | _______ | _______ |
Ek ken my tafels. (LU 1.9) | _______ | _______ | _______ |
Ek verstaan al die vermenigvuldigings-metodes in die module. (LU 1.11 en LU 2.6) | _______ | _______ | _______ |
Ek kan die produk van enige 2 getalle sonder my sakrekenaar bereken. (LU 1.8) | _______ | _______ | _______ |
Kopkrapper!
In 1617 het Lord John Napier die volgende tabel vir vermenigvuldiging in Skotland gebruik:
456 × 8 het hy so bereken:
Sy antwoord was 3 648.
1. Werk saam met ’n maat. Kan julle sy metode verduidelik?
_____________________________________________________________________
_____________________________________________________________________
2. Gebruik nou die tabel en bereken:
2.1 698 x 5
= ___________________
2.2 687 x 9
= ___________________
2.3 Hoe sou julle 6 437 x 382 met behulp van die tabel bereken?
= ___________________
2.4 Gee nou vir jou maat ’n som om met behulp van die tabel uit te werk! Skryf jou som, die berekening en die antwoord hieronder neer.
2.5 Kontroleer jou maat se som.
Assessering
Leeruitkomste 1: Die leerder is in staat om getalle en die verwantskappe daarvan te herken, te beskryf en voor te stel, en om tydens probleemoplossing bevoeg en met selfvertroue te tel, te skat, te bereken en te kontroleer.
Assesseringstandaard 1.11: Dit is duidelik wanneer die leerder ‘n verskeidenheid strategieë gebruik om oplossings te kontroleer en die redelikheid van oplossings te beoordeel.
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.6: Dit is duidelik wanneer die leerder deur bespreking en vergelyking, die ekwivalensie van verskillende beskrywings van dieselfde verwantskap of reël wat soos volg voorgestel word bepaal:
2.6.3: met getallesinne.