Aardrykskunde
Graad 4
Kaartwerk
Module 4
Simbole en planne
1.ons vertel ‘n storie met simbole (prentjies)
Aktiwiteit 1
Om simbole te gebruik [lu 1.3]
Die prentjies staan in die plek van woorde en vertel vir jou iets. Skryf nou jou eie storie waarin jy prentjiesimbole en woorde gebruik om te wys dat jy daarvan hou om met jou troeteldier te speel.
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
………………………………………………………………………………………….
2.simbole soos van bo gesien
- Voorwerpe lyk anders as ons hulle van bo sien as wanneer hulle van die kant af bekyk word.
- Ons gebruik SIMBOLE (net soos die prentjies wat jy in die vorige oefening gebruik het) om voorwerpe soos wat dit van bo af lyk, voor te stel.
Aktiwiteit 2
Om bo-aansig van voorwerpe te teken [lu 1.3]
Van kant gesien
Van bo gesien
Kyk of jy die volgende bo-aansigte kan teken:
‘n Boom | ‘n Potlood |
Assessering
Leeruitkoms 1: aardrykskundige ondersoek
Die leerder is in staat om ondersoekvaardighede te gebruik om aardrykskundige en omgewingsbegrippe en -prosesse te ondersoek.
Assesseringstandaard
Dis duidelik wanneer die leerder
1.3 simbole identifiseer wat in verskillende soorte kaarte gebruik word (insluitend planaansigte, ruitenet- en kaartsleutels).
Memorandum
- N – somer in Noordelike Halfrond
- Son