<< Chapter < Page | Chapter >> Page > |
2. Bestaan uit opeenvolgende syfers
3.
15,3243243
18,3243243
21,3243243
Daar is geweldig baie interessante patrone in Wiskunde – nie net geometriese patrone nie, maar ook numeriese patrone.
1. Kyk na die volgende interessante patrone terwyl jy jou sakrekenaar by jou het!
123 ÷ 37 = __________________________________
234 ÷ 37 = __________________________________
345 ÷ 37 = __________________________________
456 ÷ 37 = ________________________________
2. Wat merk jy op as jy na die deeltalle hierbo kyk?
_____________________________________________________________________
3. Voorspel nou (sonder jou sakrekenaar!):
a) 567 ÷ 37 = __________________________________
b) 678 ÷ 37 = __________________________________
c) 789 ÷ 37 = __________________________________
4. Kontroleer jou antwoorde met jou sakrekenaar.
KOPKRAPPER!
Kyk ook na die volgende interessante figuur:
Kan jy, deur net twee reguit lyne te trek, die figuur verdeel in twee pentagone (vyfhoeke) en drie reghoeke?
Leeruitkomste 2: Die leerder is in staat om patrone en verwantskappe te herken, te beskryf en voor te stel en probleme op te los deur algebraïese taal en vaardighede te gebruik.
Assesseringstandaard 2.1: Dit is duidelik wanneer die leerder numeriese en meetkundige patrone ondersoek en uitbrei om verwantskappe of reëls te vind, insluitend patrone soos die volgende:
2.1.4: wat die leerder self geskep het.
Notification Switch
Would you like to follow the 'Wiskunde graad 6' conversation and receive update notifications?